Sprokie-perde 1: Aandster en die meermin (Afrikaans, Paperback, 24 pg) Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

Aandster is ‘n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op ‘n aand kry Aandster ‘n gestrande meermin op ‘n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg ??

Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

R80.00

Available on back-order

Description