Description
Die Bielie Bybelpretboek 3 is ‘n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.





