In pas (Mei 2023, Sagteband, 104 pg, Fiksie, Poësie) Karel Prinsloo

Voorafbestelling – publikasie Mei. Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Lees meer hieronder.

Karel Prinsloo

R240.00

Out of stock

SKU: 9781776172764

Description

Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt.

Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies in die hedendaagse Suid-Afrika en die wêreld aan: kragonderbrekings,staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese kostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wêreldonrus kom ter sprake.

Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwêreld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in dié bundel verder verfyn en versterk.