Boer En Brit: Afrikaanse En Nederlandse Tekste Uit En Om Die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans & Dutch, Hardcover, 345 pg) Ena Jansen, Wilfred Jonckheere

‘n Honderd jaar het verloop sedert die begin van die Anglo-Boereoorlog. Dit was sonder twyfel ;n oorlog wat in baie lande van die wereld intense verontwaardiging gewek het – veral omdat dit soos ‘n stryd tussen ‘n Dawid en Goliat gesien is.

Boer en Brit will ‘n ongewone beeld van die oorlog skep. Naas ‘n reeks uittreksals uit die Afrikaanse literatuur van die afgelope honderd jaar, bevat hierdie bundel ook Nederlandse tekste wat in die oorlogstryd en kort daarna ontstaan het. Aan die hand van romanfragmente, gedigte en gedeeltes uit die ego-dokumente soos dagboeke end herinneringsbundels word ‘n unieka beeld van die oorlog gebou: ‘n multiperspektief in twee tale, geskryf deur mense wat die gebeure persoonlik meegemaak het of dit op ‘n afstand van tyd of ruimte in literere tekste omskep het.

Ena Jansen, Wilfred Jonckheere

R220.00

Available on back-order

Description