Breyten Breytenbach: Woordenaar woordnar

Breyten Breytenbach se (onthutsend en speelse) skryfambag en denklandskap word op vernuwende wyse in ‘n aantal opstelle toegelig. Die bundel bevat ook ‘n gesprek met die skrywer en die leeser kry ‘n blik op sy loopbaan, as skrywer en openbare figuur. Sy komplekse verhouding met die SA Akademie vir wetenskap en Kusn word bekyk – in 1999 en 2008 is hy ‘n aweregse ontvanger vand ie Herzogprys nadat dit in die 1960’s en 1970’s om ideologiese redes van hom weerhou is en hy dit in 1984 van die hand gewys het.

Francis Galloway

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781485304845 Categories: , ,

Description