Leef jou nuwe lied (Sagteband, 288 pg) Sonja Goldberg, Elsa Winckler

Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en afgemat. Leef jou nuwe lied is ‘n uitnodiging van die bekende skrywer Elsa Winckler en haar pastoor-sussie Sonja Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s’n. Ontdek ‘n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou. Hy sal jou in staat stel om vreesloos in liefde te leef.

Sonja Goldberg, Elsa Winckler

R230.00

Available on back-order

Description