NLV Oudio Bybel NLV

Wil jy graag daagliks bemoedig en geestelike verryk word, maar sukkel om in die gejaagdheid genoeg tyd te kry om in God se Woord deur te bring? Dan is die NLV Oudiobybel vir jou bedoel.
In hierdie MP3-uitgawe word die volledige teks van die gewilde NLV Bybel voorgelees deur Lieb Bester, Petru Wessels, Carel Trichardt, Esté Geldenhuys, Rentia van der Bijl, Flip Loots, Martin Jansen en Tania Ueckerman. Die strelende instrumentale agtergrondmusiek dra verder daartoe by om jou stiltetyd ‘n verrykende ervaring te maak. Die digitale formaat verseker goeie kwaliteit klank en die geheuestokkie is maklik om oral saam te dra en kan saam met enige toepaslike toestel gebruik word.

Die NLV Oudiobybel in MP3-formaat is bedoel vir reisigers en pendelaars, maar ook elke gelowige op die lewenspad. Dit sal die Woord van God op ‘n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer.

NLV

R350.00

Available on back-order

Description