Om God Se Stem Te Hoor (Sagteband, 216 pg) Priscilla Shirer

Die vermoë om God se stem te hoor, is beslis nie net vir die mense in die Bybelse tyd bedoel nie. Dit is ook noodsaaklik vir gelowiges vandag.
Om God se stem te hoor is ’n kragtige Bybelse boek ’n hele nuwe verstaan van God se Woord openbaar. Priscilla Shirer vertel van persoonlike ervarings sowel as bekende Bybelse gelowiges se oomblikke wanneer God direk met hulle gepraat het. Lesers kan vandag ook die stem leer ken wat deur ’n brandende bos en ’n wolk gepraat het; deur duidelike tekens en sy onsienbare Gees; deur ander gelowiges en direk in brandende harte.
Elke hoofstuk word afgesluit met ’n uitdaging wat lesers sal help om waarlik te leef wat hulle gelees het.

Priscilla Shirer

R150.00

Available on back-order

Description