Description
- Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling.
- Vorm ‘n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel.
- Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders.
- Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums.
- Voed liggaam, siel en gees.
- Maak Bybellees ‘n opwindende avontuur.
- Rig kinders in die regte rigting op hul geestelike reis.
- ‘n Goeie bron vir ouers en onderwysers.










