Die Afrikaners – ‘n Biografie (Afrikaans, Paperback, 656 pg) Hermann Giliomee

Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in ‘n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies – die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.

Hermann Giliomee

R450.00

Available on back-order

Description