Die Natuurlewe van Suider-Afrika – ‘n Veldgids tot die Diere en Plante van die Streek (Afrikaans, Paperback)

Vincent Carruthers

R320.00

Available on back-order

SKU: 9781775843542 Categories: , ,

Description

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.