Eerste Leesboeke: Hond in ‘n rok en Hardloop Tom hardloop

Katie Dale

R69.00

Available on back-order

SKU: 9781920660420 Categories: ,

Description

Hond in ’n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit?

Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.