Sasol Eerste Veldgids tot Bome Van Suid-Afrika

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent .Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrikakan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.

R100.00

Available on back-order

Description