Sale!

Joyce Meyer Dagbeplanner 2021- Klein

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2021 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Dag vir dag naby God. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
• Ekstra nota- en adresbladsye agterin
• Vergulde rante en lintmerker
• 180 x120 mm, Luukse leer Sagteband

Joyce Meyer

Original price was: R250.00.Current price is: R10.00.

Out of stock

SKU: 9781415341209

Description