Karooseun van Vosburg (2025, Sagteband, 244 + 8 bl kleur foto-afdeling) Franklin Sonn

‘In ‘n tweede voorwoord by hierdie publikasie skryf Willie Esterhuyse oor sy vriendskap met Franklin Sonn en dié se rol as “leidende figuur” binne die groep bekend as “middelgronders”. Esterhuyse vertel van die dreigement deur die destydse president, PW Botha, oor wat hy met Sonn sou doen indien hy (Sonn) “nie sy negatiewe kommentaar oor die regering staak nie” (16). Botha het egter nie sy dreigement uitgevoer nie en Sonn oorleef om buitengewone hoogtes te bereik.’ – Clinton V du Plessis

Lees meer hieronder.

Franklin Sonn

R320.00

Available on back-order

SKU: 9781485315667 PR Categories: , Brand:

Description

Dr Franklin Sonn passed away 15 November 2025.

Born in October 1939 in Vosburg, he grew up in the Eastern Cape, and later his family moved to Cape Town.

He was the Chancellor at the University of the Free State.

Sonn was also a patron of the Klein Karoo National Arts Festival and was a trustee of the Desmond Tutu Freedom Trust.

He held 12 honorary doctorates and received the National Order Counsellor of the Baobab Silver in 2008 from former President Thabo Mbeki. 

In 1995, Madiba asked him to be South Africa’s ambassador to Washington, USA.