Sale!

Lana en Rakker 3: Speeltyd vir Rakker (Afrikaans, Paperback)

Holly Webb; Illustrated by Kate Pankhurst; Translated by Solette Swanepoel

Original price was: R145.00.Current price is: R90.00.

Available on back-order

Description

Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy ’n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom? Speeltyd vir Rakker is die derde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.