NLV Geskenkbybel (Metaalpers)..

Wil Vosloo, Andrie Du Toit

R79.95

Available on back-order

SKU: 9781431618224 Categories: , , ,

Description

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

– Gewilde NLV-teks

– 7,5 punt lettergrootte

– Dubbelkolom-uitleg