Die seun wat saam met drake lewe (2) (Sagteband, Ouderdomsgroep 10 – 12, 240 pg) Andy Shepherd Translator: Kobus Geldenhuys Illustrator: Sara Ogilvie

Tomas het ’n groot geheim: hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om ’n draak te hê is ’n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak. Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.

Andy Shepherd Translator: Kobus Geldenhuys Illustrator: Sara Ogilvie

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781485312833 Categories: , , ,

Description