Aktiwiteitsboek: Klein boek van reeks (Sagteband, 80 pg, Kinders, Aktiwiteitsboeke, 9+) Corné Marais, Marida Myburgh, Rolien Viljoen

‘n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Lees meer hieronder.

Corné Marais, Marida Myburgh, Rolien Viljoen

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637003490 Categories: ,

Description

Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite. Die ses boekies is: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes.
Hierdie boek is ideaal vir klaskamer en help met die hoe en die wat van aanbieding van en gebruik van niefiksietekste. Die wye verskeidenheid aktiwiteite sal niemand verveeld laat nie. Die aktiwiteitsboek kan saam met Boekpak 1 van Die klein boek vanreeks gebruik word. Die aktiwiteitsboek kan vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.