Alten Akkedis se Sewe Sterte (Oktober 2025, Sagteband, 40 pg, Kinderfiksie 5+) Riana Scheepers, Geïllustreer deur Elsabe Ebersohn

Alten die akkedis met sewe sterte is ‘n storie van vriendskap en avontuur. Alten, ‘n akkedis met die merkwaardige vermoë om sy stert te verloor en weer te laat groei, vind homself in ‘n tuin vol gevare.

Lees meer hieronder.

Riana Scheepers

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780637008266 Categories: , , Brand:

Description

Wanneer sy vriend Frida, die verkleurmannetjie, in die moeilikheid beland, moet Alten sy moed bymekaar skraap om haar te red. Saam droom hulle van ‘n plek waar hulle veilig kan wees, weg van die bedreigings van die menslike wêreld. Ontdek hoe Alten se unieke talent hom help om die dag te red en leer meer oor die wonderlike verdedigingsmeganismes van akkedisse. ‘n Verhaal vol humor, spanning en die krag van ware vriendskap.

Ander titels in hierdie informele reeks is: “Saartjie die spinnekop met sewe bene” en “Lisa liefbesie se sewe verlore kolle”.