Sale!

Babalela Boekpak (4 boeke, 44 pg elk, Sagteband, Ouderdomsgroep 6 – 9) Martie Preller Illustreerder: Erica en Andries Maritz

DIE GEWILDE BABALELA REEKS IS NOU WEER BESKIKBAAR! Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Die 4 stories is nou almal saam as boekpak beskikbaar, jy spaar R90-00. (Individuele boeke is beskikbaar @ R120 elk).

Titels in die reeks:
Babalela
Diep, diep in ‘n donker bos
Los ons uit!
Ons kan!

Martie Preller Illustreerder: Erica en Andries Maritz

Original price was: R480.00.Current price is: R390.00.

Available on back-order

Description

Diep, diep in ‘n donker bos
waar die son net soms deur die takke loer,
diep, diep in ‘n donker bos
waar die varings welig diepgroen staan,
diep, diep in ‘n donker bos,
in ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar,
woon die Babalela.