Bianca se briljante biblioteekdag (Sagteband, 32 pg, Kleuters 3+) Joseph Coelho Vertaler: Jaco Jacobs Illustreerder: Fiona Lumbers

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek.
Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring.
Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ‘n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak.
‘n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ‘n oulike “boek-binne-‘n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!
‘n Snaakse en hartroerende prenteboek, geskryf deur een van Brittanje se voorste jong digters, wat die moeilike tema van egskeiding en enkelouers op ‘n sensitiewe wyse aanraak.

Joseph Coelho Vertaler: Jaco Jacobs Illustreerder: Fiona Lumbers

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780799391077 Categories: , , ,

Description