Christelientjie, die sonskynfeetjie van die Grootrivier (Maart 2026, Prenteboeke, 10 pg) Riana Scheepers, Illustreerder: Elsabé Ebersöhn

In die magiese woud van die Grootrivier woon duisende feetjies, elkeen met haar eie spesiale taak. Maar die sonskynfeetjie, Christelientjie, is anders — sy is ‘n Downsindroom-feetjie met ‘n hart van goud.

Sy bring lig en warmte waar sy gaan, en leer die ander bewoners van die woud dat geduld, deursettingsvermoë en vriendelikheid kragtiger is as perfeksie.

Toe die trotse Kolonel Wolhuter Wurm haar as “dom” uitskel, wys sy hom dat moed en deernis die ware maatstaf van wysheid is. ‘n Warm, humoristiese verhaal oor aanvaarding, diversiteit en die mooi van elke kind se unieke lig.

Riana Scheepers

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780637012775 Categories: , Brand:

Description