Die dertiende dag in Chengdu (Augustus 2025, Sagteband, Kinders 11+) De Wet Hugo

‘n Naelbyt-verhaal wat perfek is vir jonger tiener!

Lees meer hieronder.

De Wet Hugo

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780637007900 Categories: , Brand:

Description

Hugo en sy ma het na Chengdu in China verhuis.

Hugo is nogal ‘n senuweeagtige kind en hy het allerhande bygelowe – bo-aan die lys is die nommer 13. Almal weet bose dinge gebeur as daardie nommer betrokke is.

Wanneer die hysbak in hul woonstelgebou aanhou om by die 13de verdieping te stop en Hugo begin knipperende oë sien in die donker sien wanneer die deure oopgaan, beteken dit sekerlik dat die spook van Sarah Mallory hom teister, nie waar nie? Hoekom anders gebeur allerhande vreemde en onverklaarbare dinge met Hugo in hierdie land vol mites en legendes?

Also available in English – The thirteenth day in Chengdu.