Die goorste week ooit: Woensdag (April 2024, Sagteband, 190 pg, Kinders) Matt Cosgrove, Eva Amores, Kobus Geldenhuys

Het JY al ooit ’n GOOR WEEK gehad? Justin Chase het MAANDAG en DINSDAG skaars oorleef, maar nou is dit . . . WOENSDAG!  Lees meer hieronder.

Matt Cosgrove, Eva Amores, Kobus Geldenhuys

R200.00

Available on back-order

SKU: 9780798184298 Categories: ,

Description

Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ’n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ’n hart-gaan-staan, vel-word-hoendervleis, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS (sweet-op-sweet) situasie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand!