Die jaar toe dit gemmerbier gereën het (September 2025, Sagteband, 192 pg, Kinders 8+) Philip De Vos

Moedverloor word deur ’n verskriklike droogte geteister. Die dorp is verlate – behalwe vir Koot Marais, die apteker, en sy gesin. Maar dan beland Katisja op hulle voorstoep – gewapen met slegs haar rooi sambreel en onmoontlike oplossings vir allerhande onmoontlike probleme. En wat volg is suiwer maltrap-avontuur: ontploffende drankies, singende Agtertrekkers, tweeling-fortuinvertellers, geheimsinnige wakiste, verlore kinders, en ’n skouspelagtige lugontsnapping in ʼn sigeuner-karavaan!

Philip De Vos

R250.00

Available on back-order

Description

Die skrywer: Philip de Vos het sy loopbaan as taalonderwyser begin, maar is ook operasanger, fotograaf, vertaler en bekroonde skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limerieke. Van sy mees onlangse werk is Tokkelossebossie en ander dol gedoentes. Hy woon in Kleinmond.