Die kat kom terug (Sagteband, 72 pg, Kinders-Prenteboeke) Dr. Seuss Translator: Jaco Jacobs Illustrator: Dr. Seuss

Wel …
Ons werk dat dit klap.
Ons vorder heel goed.
Maar wie kom hier aan?
Dis die kat met die hoed!

Die kat met die hoed is terug met ‘n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ‘n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ‘n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.

Dr. Seuss Translator: Jaco Jacobs Illustrator: Dr. Seuss

R185.00

Available on back-order

SKU: 9781485312475 Categories: , ,

Description