Die stoutste klas op aarde daag jou uit! (Sagteband, 160 pg, Kinder Fiksie, ouderdom 10-12) Joanna Nadin, Vertaler: Kobus Geldenhuys Illustreerder: Rikin Parekh

Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of PRET hê nie. Dit gaan oor LEER en dis hoogtyd dat 4B dáárin probeer UITBLINK. Maar Stanley en Manjit laat hulle nie onderkry nie. Hulle het ‘n PERFEKTE PLAN om LUISE te vang en die grootste UITDAGING ooit te aanvaar! Maar dit kan dalk GROOT chaos veroorsaak . . .

Joanna Nadin

R175.00

Available on back-order

SKU: 9780798183895 Categories: ,

Description