Die stoutste klas op aarde raak wild! (Mei 2024, Sagteband, 160 pg, Kinders 6-9 jr) Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Volgens die skoolhoof, Mev. Brombom-Bredeboud, is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink.  Lees meer hieronder.

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780798184281 NB Categories: , ,

Description

Maar Alex en Manjit het nie letterlik bedoel om Tanne vir ‘n War of the Wizards-speelkaart te verruil en hom in die skool los te laat nie. En hulle het ook nie letterlik bedoel om skuim oral in die klaskamer en oor Mev. Brombom-Bredeboud te laat ontplof nie. Hierdie goed gebeur net!