Die Ware avonture van Adelie & Riley 4 – Die Wakker-akkers (Februarie 2025, Sagteband, 48 pg, Kinders 7+) Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker (Copy)

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!

Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …

Lees meer hieronder.

Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780637007641 L Categories: , , Brand:

Description

In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ’n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af.

Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?