Eendag is te ver – geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge (April 2025, Sagteband, 196 pg, Jong volwassene) Jaco Strydom

Baie jongmense glo dat jy klaar moet wees met skool voor jy ’n verskil kan maak. Dis nou tyd om al die groot vrae te vra, geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. Nou is dit jou beurt.

Lees meer hieronder.

Jaco Strydom

R270.00

Available on back-order

Description

Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.

Die skrywer: Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld, Rapport, Finesse, Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook ‘n gereelde blogger. Hy woon tans in die Echo-gemeenskap in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.