Eerste Leesboeke: Die Towerhelm ‘n Wiking-avontuur (Sagteband, 32 pg, 210 x 150 mm, Graad-2 Leermiddels – Leesboeke) Cath Jones

Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld. Maar toe grawe hu in die tuin en ontdek ‘n ou helm. Dit is ‘n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Winkings die see regeer het. Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?

Cath Jones

R60.00

Available on back-order

SKU: 9781928446552 Categories: , , ,

Description