Eerste treë: Hallo, nuwe baba! (Oktober 2024, Kinders Aktiwiteitsboek, 24 pg) Townhouse Publishing

Is daar ‘n nuwe baba op pad? Dis so opwindend! Maar met ‘n nuwe boetie of sussie in die huis gaan baie dinge verander.

Hierdie aktiwiteitsboek berei kinders speel-speel voor op ‘n groeiende gesin. Met boeiende aktiwiteite wat emosionele uitdrukking aanmoedig sal kinders gereed en opgewonde wees vir hierdie nuwe ervaring.

Townhouse Publishing

R95.00

Available on back-order

SKU: 9780798184625 NB Categories: , ,

Description