Engele om ons Joernaal (Sagteband, 192 pg, Christelik-Kinders-Tieners) Wendy Maartens

“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman Lees meer hieronder.

Wendy Maartens

R220.00

Available on back-order

Description

“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman
‘n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders (veral meisies) bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ‘n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ‘n pragtige bladuitleg en illustrasies.