Frikkadel die spookhond (Sagteband, 72 pg, Kinders 10 -12 yr) Fanie Viljoen, Johann Straus

Is dit ‘n hond? ‘n Deursigtige Jack Russell? Soos ‘n … spookhond? Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ‘n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie … Frikkadel moet ‘n nuwe huis kry. Daar is net een probleem: Hoe kry mens ‘n vir-altyd-huis vir ‘n spookhond?

Fanie Viljoen, Johann Straus

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780637000345 Categories: , ,

Description