Goorste week ooit: Maandag (Sagteband, 192 pg, Kinders 10 – 12 yrs, Fiksie) Eva Amores, Matt Cosgrove

Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry ‘n reuse toilet op wiele. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ‘n Boelie maak sy eerste dag by ‘n nuwe skool HEL. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die rand van ‘n duiktoring met ‘n gehekelde swembroek wat besig is om baie vinnig te verdwyn!

En dis nou eers. . . MAANDAG!

Eva Amores, Matt Cosgrove

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780798183918 NB Categories: ,

Description