Goue Lint­Stories: Die Mooiste Fabels Deur La Fontaine (Ouderdomsgroep 6 – 9)

S. R. L. Moon Vertaler: Kobus Geldenhuys

R230.00

Available on back-order

SKU: 9780798181044 Categories: , ,

Description

Hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan die klassieke fabels van La Fontaine, soos Die wesel en die koringskuur, Die wolf en die lam, Die duif en die mier, Die bye en die perdebye, Die leeu en die muis, Die donkie en die hond, Die swaeltjie en die voëls, Die haan, die kat en die muis, die takbok by die fontein, Die vos en die bok, Die paddas wat ‘n koning wou hê, en vele meer!