Huisgenoot: Het jy geweet? – verstommende feite vir kinders (Oktober 2025, Sagteband, 160 pg, Nie-fiksie vir jongmense)

‘n Versameling onderwerpe uit Huisgenoot se gewilde Het jy geweet?-reeks is nou vir die eerste keer beskikbaar.

Lees meer hieronder.

Huisgenoot

R250.00

Available on back-order

Description

Het jy geweet dat sebras eintlik swart met wit strepe is?

Dat die Bloukransbrug die hoogste brug in Afrika is?

Of dat Tafelberg miljoene jare gelede die bodem van ‘n vallei was?

‘n Versameling onderwerpe uit Huisgenoot se gewilde Het jy geweet?-reeks is nou vir die eerste keer beskikbaar. Verstommende feite en infografika sal help om nuuskierige kinders te kweek en volwassenes opnuut laat besef hoe min hulle eintlik oor Suid-Afrika en die fassinerende wêreld om ons weet.