Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies) (April 2024, Sagteband, 160 pg, Kinders) Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780798184267 Categories: ,

Description