Klein Plakpoppies: Katjies (Sagteband, 34 pg, Kinders 6-7 yrs) Lizzie Mackay

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en katjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Deel van topverkoper-aktiwiteitsreeks in die VK van die Britse uitgewershuis Usborne.

Lizzie Mackay

R130.00

Available on back-order

SKU: 9781485311126 Categories: , Brand:

Description