Klaskameraad Leesgids: Die Verdwyning van Seamus Smit (Sagteband, 64 pg, Ouderdom 13+) Kathie Viljoen

Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.  Lees meer hieronder.

Kathie Viljoen

R130.00

Available on back-order

SKU: 9780637001151 Categories: ,

Description

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte en taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf.