Klaskameraad Studiegids: Donkerster (Julie 2025, Sagteband, 72 pg) Annerle Barnard

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

Annerle Barnard

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780637008747 Categories: , , Brand:

Description