Klein Verkenners in die Vrye Natuur: Safari (Julie 2025, Kartonboekie, Reeks: Vrye Natuur, Kinders 0-3) Anne-Kathrin Behl; Annlerie van Rooyen (Copy)

Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met skuifblaaie op elke bladsy.

Lees meer hieronder.

Bouncy Ball

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781776194889 Categories: , Brand:

Description

Hierdie reeks bordboeke sal ‘n liefde vir die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik meganismes vir klein handjies en ‘n rymende teks met vriendelike dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein verkenners keer op keer te betower.

In hierdie eerste safari-diereboek is daar seekoeie wat in die watergat rondrol, leeus wat in die grasvlaktes jag, kameelperde wat hoog aan blare smul en nog vele meer weses om aan al die lewe te bring met die bewegende dele.

Ander titels in die reeks sluit in: Oerwoud.