Description
Volg Lisa op ‘n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle.
Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?







