Loer binne: Die plaas (Hardeband, 10pg, Kinders, Opwipboeke, 0-6 yrs) Really Decent Books

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind. Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en maak ‘n draai by die dam!

Really Decent Books

R220.00

Available on back-order

SKU: 9780798181082 NB Categories: , ,

Description