Loer binne: Dinosourusse (Kartonboek, 10 pg, Kinders – Opwipboeke) Really Decent Books

Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks. Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind. Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek.

Really Decent Books

R215.00

Available on back-order

SKU: 9780798184946 NB Categories: , Brand:

Description