My eerste boek oor plaasdiere (Oktober 2024, Hardeband, 10 pg, Kinders, Kartonboek) Human & Rousseau

Het jy al ‘n perd met kolle gesien? En weet jy waar varkies graag speel? Kom ontmoet al die diere op die plaas.

Peuters en kleuters leer van hulle gunstelingplaasdiere in hierdie stimulerende kartonboek.

Human & Rousseau

R95.00

Available on back-order

SKU: 9780798184632 NB Categories: , ,

Description