My kat, die mees verspotte kat ter wêreld, Boek 1 (Hardeband, 32 pg, Kinders voorskool, jong jeug) Gilles Bachelet

Die eerste boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word.

Gilles Bachelet se kat tree soos enige normale kat op – eet, slaap, maak gemors en kom in jou pad- maar in hierdie snaakse en hartverblydende prenteboek is hy toevallig … ‘n baie groot olifant.

Gilles Bachelet

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781485301943 Categories: , Brand:

Description

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent in illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.