Paddavissie word groot (Sagteband, 32 pg, Kinders) Giuliano Ferri

Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander – hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer ‘n slang hom bedreig.

Giuliano Ferri

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781920134259 F Categories: ,

Description