Saartjie Omnibus 7 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback, 380 pg) Bettie Naude Series: Saartjie Omnibus,

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, ‘n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook ‘n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer ‘n beroemde rugbyspeler kom kuier.

Bettie Naude

R189.00

Available on back-order

SKU: 9780798178525 Categories: , ,

Description